Van Augrabies 273 se manne het op Donderdagaand, 11 September 2014, hulle eie weergawe van die “ice-bucket-challenge” gedoen.  Ons het ook R1 000.00 geskenk aan die J9 Stigting – Joost vd Westhuizen se stigting – wat mense met MNS help en bystaan.  Ons daag dan ook alle Tafels in Suid-Afrika en die res van die wêreld uit om ons bydrae te ewenaar of selfs te verbeter.

Betaal u bydraes in die volgende bankrekening in:
Account Holder: J9 Foundation
Bank: Nedbank
Account Nr: 1017217173
Branch: Menlyn
Branch Code: 160545
Swift code:NEDSZAJJ

Of stuur ‘n sms “J9” na 42305 (bydrae is R30 per sms)

Ons bid en glo dat die Medisi en navorsers, met ons almal se bydraes en ondersteuning, spoedig ‘n genesing sal kry vir hierdie aaklige siekte!!! Sterkte aan Joost en almal met MNS!!

As jy ons challenge wil sien, gaan besoek enige een van Augrabies 273 Tafelaars se Facebook blad en kyk hoe koud het ons gekry vir ‘n baie goeie saak (of kyk op Lizmari Longland Kruger se Facebook blad).

Y i T

ns Die clip is ongelukkig te groot om op hierdie blad te laai.