Hilton, Michael en Andreaco het ons kom verras met ons Julie besigheids vergadering op Woensdag, 3 Julie 2018. Hulle het saam vergader en gekuier en weer 1:30 veilig in Douglas arriveer. Om in die Noord-Kaap te raid is baie uitdagend en boonop om dit op `n weeksaand dit te doen, 300 km te ry, in die nag, is regtig besonders. Douglas 224 het op die aand verder R10 000 bewillig vir ons nuwe kinderhuis projek. Baie dankie julle ysters!