Douglas 224 se Voorsitter; mnr Andreaco le Grange en Erelid; mnr Werner Labuschagne, het die naweek van 28 Julie 2018 vir Upington 79 gaan ondersteun tydens hulle Kalahari Bike Challenge projek.

Dankie mnre dat julle bereid was om buur Tafels te ondersteun tydens hul projekte. This is what Tabing is all about! Friendship and Fellowship!!!!!!