Date: 13/10/2018
Time: All Day
Description: Augrabies 273 gaan n stalletjie by Keimoes se “October Fest ” hè om geld te in te samel vir liefdadigheid. Dit gaan n ongelooflike lekker dag vol pret wees. Daag gaan ook n groot verskeidenheid Bier wees om van te proe.
Augrabies 273 gaan n stalletjie by Keimoes se “October Fest
” hè om geld te in te samel vir liefdadigheid. Dit gaan n ongelooflike lekker dag vol pret wees. Daag gaan ook n groot verskeidenheid Bier wees om van te proe.
Location Map: