Elke jaar hou Hartz 186 sy jaarlikse AGM/AJV waar n nuwe voorsitter ingehuldig word.
Die jaar was geen uitsondering nie.
Ons is opgewonde om ons nuwe voorsitter en sy span bekend te stel.
Voorsitter : Merwe Grobbelaar
o/ voorsitter : Jaques Twigge
Sekretaris : Jaques twigge
tesourier : Gerth Mullin
PRO : Wayne Patterson
Sarge : Sarel Viljoen
Kroeg : Jean Du Plessis
Klubhuis: Louise Twigge
Baie Geluk Merwe en jou span, Hartz 186 staan bank vas agter jou!