Hartz 186 het die naweek van die 22ste Februarie die Noordkaap area by gewoon.
tydens die spoggerige dinee het Hartz 186 die volgende toekennings ontvang
Tafel van die jaar
Tafelaar van die jaar ( Mnr M Donaldson )
Projek van die jaar ( droogtehulp )
Vroue bywoning van die jaar
Dankie Prieska 161 vir n hopskop naweek!