Broer sarel was aan die beurt om ‘n Social vir die Tafelaars te reel en het hy nou all out gegaan. Sarel het sy beter helfte se 30ste verjaarsdag gekombineer met ‘n social. Die social was by Hartz186 se klubhuis. Dit was ‘n heerlike braai, en Jan Rhaap was ons entertainment vir die aand, wat ‘n voorreg.

 

Stefan het ons bederf met ‘n yskou Jagger.

 

 

Sarel het die beker oorhandig aan Jean, ons sien uit na sy Social in Desember.