Op 8 September 2018 die Hartz186 manne en vroue ‘n lekker pistool skiet sametrek gehaad vir hul maandelikse Social. Na ‘n lekker dag het ons by Merwe se huis ‘n vleisie gebraai en die tradisionele Jagermeister in die beker gevat. Op die geleentheid het Jacques die beker oorhandig aan Sarel. Ons sien uit wat hy vir ons in stoor het.

Die skutte vir die dag:

Merwe en Anien

Jan en Jolene

Sarel en Liezel

Jacques en Roelien

Louis en Jean-Marie