Upington

Hartz 186 Droogtehulp Stopover

Article submitted by Willie Gresse on August 15, 2018

This article was visited 1 times

Upington 79 was bevoorreg om n paar Tafelaars van Hartz 186 te ontmoet gedurende hul droogtehulp projek. Die manne van Hartz 186 was oppad na droogte getuisterde gebiede in die Namakwaland met voer terwaarde van maar as R700 000 vir die Burre Burger Droogtehulp Projek. Om al die trokke en Tafelaars te sien het dit duidelik vir my geraak hoekom Hartz 186 op Artsa Upington weggestap het met die projek van die jaar troffee. Dankie vir die vinnige kuier Hartz 186 en baie geluk met die uitstekende werk wat julle verrig.

WinterKnights Skenking

Article submitted by Willie Gresse on August 15, 2018

This article was visited 1 times

Upington Tafelronde 79 se Voorsitter, Conrad Gresse II oorhandig hier van die klere en nie bederfbare items wat ingesamel is tydens die #WinterKnights projek aan FAMSA wat seker sal maak dit maak ‘n verskil in ons plaaslike gemeenskap. Baie dankie aan die Upington Publiek vir jul ruimhartige skenkings.

PRIESKA 161 RAIDS UPINGTON 79

Article submitted by Willie Gresse on August 6, 2018

This article was visited 13 times

Prieska 161 het besluit om bietjie vir Upington 79 te kom kuier. Jaco, Jaco en Pipeliner Kerneels het op Donderdag 2 Augustus Upington se Augustus vergadering kom bywoon. Die manne het n goeie vergadering gekies om by te woon en moontlik langer gesit as waarvoor hulle reg was. Gelukkig het die aand se Sersant, Mnr Louis van der Walt mooi na hulle gekyk. Dit was `n baie goeie vergadering wat geopen is deur oud Upington 41er Mnr Pieties Lange. Baie geld is bereidwillig vir die plaaslike Upington gemeenskap. Na die vergadering is daar baie lekker gekuier, en het Prieska 161 vir ons Upington manne `n mooi bottle wyn gebring wat ons kan parkeer langs die mooi bottle whiskey wat hul laaskeer gebring read more

AREA CHAIR TRAVELS – VISIT TO PRIESKA 161

Article submitted by Willie Gresse on August 2, 2018

This article was visited 3 times

I visited Prieska 161 on Wednesday the 1st of August. I arrived way to early but luckily my Area Constitutional Advisor and Ex Area Chairman, Tjop de Vries had some free time. After visiting some of the local watering holes we headed over to Prieska 161’s Clubhouse. Those who have been there will know that Prieska pulls out all the stops and that their clubhouse is always in pristine condition. I’d like to commend all the Prieska tablers, and especially their Chairman, Christo de Witt, for the manner in which their meeting was run. Prieska 161 is always a top performing Table, and after sitting in a Prieska meeting it is easy to see why. I would like to wish Christo and his team read more

Upington 79 Dames maak `n verskil

Article submitted by Willie Gresse on August 2, 2018

This article was visited 2 times

Copyright © 2018. Round Table Northern Cape. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by ATELJEE.