Vryburg

Vryburg 72

Article submitted by Michael Visagie on August 22, 2016

This article was visited 44 times

VRYBURG 72

Vryburg was in Maart 2016 gasheer vir die jaarlikse Donaldson Cross-Country rally, waar Vryburg 72 die Biertent oor n tydperk van drie dae beman het. Die Tafelaars het hul goed van hul taak gekwyt, en vir die jaers en gaste n baie lekker kuier aangebied.

Wegspring punt van die Rally.

Vryburg 72 Tablers hard aan die werk.

Vlnr: Wilton, Mot, Attie en Ettas besig om roosterkoeke te maak.

Soos elke jaar het Vryburg 72 weer deel geneem aan die Winter Knights. Ons het soos oudergewoonte langs Ocean Basket in die hoofstraat van die dorp bymekaar gekom om die aand saam met die publiek te geniet. Die vure het hoog gebrand en dieTafelaars het gesorg vir lekker read more

Ouetehuis Golfdag – 2014

Article submitted by Wilton Viljoen on October 17, 2014

This article was visited 0 times

Braaidag 2014

Article submitted by Wilton Viljoen on October 17, 2014

This article was visited 9 times

Induction Dinner – 2014

Article submitted by Wilton Viljoen on October 17, 2014

This article was visited 28 times

2014 Biertent “Wrap-Up”

Article submitted by Wilton Viljoen on October 17, 2014

This article was visited 10 times

Copyright © 2018. Round Table Northern Cape. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by ATELJEE.