Wat n groot suksesvolle dag dit nie was nie. Ons Aurabies 273 span het hard gewerk aan ons winter knight projek en harde werk het ons beloon. Baie dankie aan Hoƫrskool Martin Oosthuizen vir hulle hulp met die insameling van klere en kosse vir die minderbevoorregtes. Dankie ook aan Upington Toyota wat ons gehelp het met die projek.