09/11/2019
All Day
Douglas 224 se dryf is terug op die 9de November 2019 en hierdie jaar gaan ons groot! Bring jou vlerkies, tjoop, pienk flamink of watookal jou verbeelding mee kan opkom en kom kuier saam langs en al saam met die Oranje rivier. Ons kom weer op Probeerfontein plaas bymekaar (20km buite douglas in Prieska se rigting) waarna ons almal sal vervoer na die wegspring. Die dryf beloop so tussen 4 en 5 ure waarna daar braaigeriewe beskikbaar sal wees. Bring die volgende saam: Ons vervoer jou na die wegspring so onthou alles wat nie saam met jou kan dryf nie sal jy eers weer by die einde sien. Koste beloop R100 per persoon.