Round Table Northern Cape
Registered Events

HARTZA / Wintercon Noord-Kaap Area 2023

23/06/2023 - 24/06/2023

All Day

Kameeldoring Kamp

Registrasie: R600 pp (Registrasie sluit in: akkommadasie, Vrydag aand etes, Saterdag etes & ‘n goeie tyd)

Alle tafelaars moet asb registreer

Bring die volgende:

  • Beddegoed (kussing, laken & kombers) onthou dit is koud!
  • Koelboks & eie verversings (m.a.w. bring ñ doppie)
  • Baie gees

HARTZA 2023, ons wag vir jou!

Loading Map....


Adopt
Adapt
Improve