Augrabies 273 het Saterdag 15 November 2014, ons kersafsluiting gehad. Sjoe, het ons nie lekker afsluiting gehou nie! “Hensopper ” MacDougall was Kersvader gewees en hom uitstekende van sy taak gekwyt. Ons het ook sommer ‘n paar gaste genooi om deel te wees en te kan sien hoe word dinge op Augrabies gedoen! Dankie Niel en Blom vir julle gasvryheid en bederf!

Die mammas kon darem nie kans laat verbygaan sonder om ‘n foto’tjie saam met Kersvader te neem nie!!