Augrabies 273 wil net vir “Dole – Fruit Care Services” baie dankie se dat ons vandag weer ons mede ou mense se harte bly kan maak. Hulle het vir ons meer as 900 lemoene  gegee om te help.

Upington ouetehuis se gemeente is baie bly om dit te kon ontvang. Hulle gaan die Lemoene gebruik vir “Jams” wat hulle weer gaan verkoop.

Jurgens Coetzee

Hansie Hanekom

WH Gresse

 

 

Dankie aan Dole