AUGRABIES VILLIERSDORP  27 TWINNING JAG

DIE ONTVANGS!!! BEGIN VAN GROOT DINGE EN LAANG NAWEEK!

DIE ONTVANGS!!! BEGIN VAN GROOT DINGE EN LAANG NAWEEK!

Sjoe waar begin mens. Dit is een van Augrabies 273 se hoogtepunte op sy sosiale kalender. Soos almal in Tafel weet is daar altyd daai een geleentheid wat jy nie voor kan wag nie en die Twinning Jag is nou daai geleentheid vir die Villiersdorp 227 manne.

Die jagplek was weer in ons buurland, Namibie Ariamsvlei op die plaas Heirichabis. In volkstaal praat ons sommer van “Heilige Bees”.  Die plaas is groot en die skote is ver, maar ons vriende van Villiersdorp 227 het versoek om dit ons “amptelik ‘ jag venue te maak.

Soos die meeste van ons weet werk dit, maar een mal so dat wat in die jagveld gebeur bly in die jagveld. Wel die koue goedjies vir kele was genoeg en die vleis wat huistoe gebring is was weereens hopeloos te veel na mamma se sin! Nie te min het almal dit geniet.

Graag wil Augrabies 273 vir Tjop de Vries, Noord Kaap Area Voorsitter, Jaco en Christo van Prieska 161 wat ons kom raid het baie dankie se. Dit is waaroor Tafel gaan!

De Wet, convener van die naweek, ontvang hier die geskenk van Dirkie Viviers van Villiersdorp!

De Wet, convener van die naweek, ontvang hier die geskenk van Dirkie Viviers van Villiersdorp!

 

De Wet demonstreer die "SARGE" se uitrusting vir die naweek!

De Wet demonstreer die “SARGE” se uitrusting vir die naweek!

 

Man moet darem 'n pitstop maak! Die jagveld hardloop mos nie weg nie!

Man moet darem ‘n pitstop maak! Die jagveld hardloop mos nie weg nie!

Die terrein en afstande was ‘n uitdaging, maar ons het meer geskiet as wat ons wou. Dit dui altyd op dat die naweek suksesvol was.

img-20160807-wa0008

img-20160807-wa0011

Man raak maar soms lekker moeg in die jagveld! De Wet rus bietjie sy oe!

Man raak maar soms lekker moeg in die jagveld! De Wet rus bietjie sy oe!

 

Daar is bietjie gewerk ook!

Daar is bietjie gewerk ook!

 

img-20160807-wa0010

So lyk jy as jy jou eerste Kudu bul skiet saam met Hannes Kruger.

So lyk jy as jy jou eerste Kudu bul skiet saam met Hannes Kruger.

 

Die oorhandig van die " 27 Twinning Lepel'!

Die oorhandig van die ” 27 Twinning Lepel’!

Die 27 Twinning Lepel gaan na afloop van die naweek na die convener van die volgende Twinning geleentheid.

Hannes begin met sy ritueel met die inlywing van Albert.

Hannes begin met sy ritueel met die inlywing van Albert.

Ons jagvoertuig!

Ons jagvoertuig!

 

Dirkie ontvang die Lepel van De Wet!

Dirkie ontvang die Lepel van De Wet!

So kom alle goeie dinge ook tot ‘n einde!

Die Tot 'weer' siens foto!

Die Tot ‘weer’ siens foto!