Prieska 161 ondersteun bloedskenk gereeld. Ek het hier ‘n paar tafellaars, ‘n 41’er Frans Lotz en 41’er vrou Anel van Staden afgeneem terwyl ons daar was. Well done!
Author: Kerneels Greyling
Date: 10 Sep 2018
Views: 267
News: Prieska