Tydens ons besigheids vergadering in Augustus, het ons ‘n verassings besoek gekry vanaf Mnr Christo Bezuidenhout van Pretoria 136. Christo (aka “Hoof Koei) het sy hand opgesteek om verkies te word as Visie President en het sy besoek kom afle as deel van sy “Campaign”. Christo was as Searge aangewys vir die vergadering en het die manne in orde gehou terwyl ons voorsitter aan gegaan het met sy vergadering. Dankie Christo vir jou besoek en sterkte met jou campaign. Dit is van kardinale belang, dat Tafelaars in die plateland die bestuur moet leer ken en jy doen dit sommer op ‘n persoonlike vlak.