Hartz 186 se AJV is gehou op Vrydag die 30ste Januarie.
Baie geluk aan Sarel Viljoen wat gekies is as die nuwe voorsitter en Gareth Mullin as o. voorsitter.
Sarel se kommitee is soos volg:
- Voorsitter – Sarel Viljoen
- Sekretaris – Merwe Grobbelaar
- o. Voorsitter – Gareth Mullin
- Tesaurier – Juan Grobbelaar
- Klubhuis – Manie vd Merwe
- IRO/PRO – AJ vd Walt
- Kroeg – Anroux Pretorius
- Sarge – Ignus Tereblance
Baie dankie vir die manne van Vryburg 72 en die 41’ners van Hartz 186 vir julle ondersteuning.
Hartz 186 Groete…