Soos gebruiklik het Prieska 161 weer vir die ouetehuis ‘n lekker kersfees ete gehou. Die ouetehuis kry geweldig swaar finansieel en een keer ‘n jaar kry ons die geleentheid om die oumensies se dag op te helder.
Author: Kerneels Greyling
Date: 21 Dec 2018
Views: 304
News: Prieska