Douglas Round Table 224 het die naweek van 9 – 11 September 2022 ons jaarlikse Tri Area bygewoon te Aldam Holiday Resort & Conference Centre. Noordkaap, Vrystaat en SNOFS area het bymekaar gekom vir vergarderings en vele kameraadskap.
Dit is wonderlik om te sien wat hierdie organisasie doen vir ons land. Ons sal nie kan bestaan sonder die ondersteunings netwerke binne ons gemeenskap nie.
Dankie Vrystaat vir n uitsonderlike Tri Area en die manne van die Noordkaap sien uit om julle volgende jaar weer te sien in Potchefstroom. NKFJ