Baie dankie Hinterland Hartswater vir die skenkings. Dit maak n groot verkil. Skenkings gaan aan die gesin van Magogong wie se huis af gebrand het.
great Job manne van Vryburg72 julle maak regtig n verskil!! Great Projek definetief projek van die jaar potensiaal!!
N lekker dag en aand saam Hartz186. Games day
Baie geluk Jacques Twigge met jou verkiessing as voorsitter van Hartz186 en Wayne Patterson as ondervoorsitter vir 2020
Jaar 2020 Inhuldigings dinee.
Die jaar gaan ons in vol moet en bereidwilligheid om die gemeenskap te ondersteun waar ons kan. Met die inhuldiging van Jacques Twigge as voorsitter en die span, word daar baie verwag van 2020 on te kook! Baie geluk BOIS
#hartz186
Donasie aan pokkelpensies vir minder behoeftige kindertjies wat nie skoolgeld kan bekostig. #elkebietjiehelp
Baie geluk Harz186 vir nog een van die bulletjies.
Hartz 186 in samewerking met Spar het die jaar se winterNights bietjie anders gedoen. Dankie aan die mense van vaalharts vir al die bydrae en donasies.
#makeachange
17 September 2019 , die vooraand van die Skema 2 Sea , die manne moet vroeg gaan slaap maar die senuwees knaag!
baie ure se beplanning en tyd het in die projek gegaan nie eers te praat van al die oefen nie.
dit was 2018 op een besigheids vergadering laat in die jaar waar William White en Ruan Pietersen hulle mal plan kom voor le het en sonder om twee keer te dink het Hartz 186 die projek ingestem.
dit was immers die maklike deel daar moes nou beplan word om geld in te samel vir die 3 dapper manne waar oor die projek gaan.
NL. Christiaan Miljo wat tans op 4 jarige ouderdom met Russel -Silver sindroom sukkel, Bradley Augustin 33 wat weer moet leer loop na hy met n frats ongeluk ” TBI” (traumatic brain injury) op gedoen het, en laaste maar nie die minste nie , Klein Henry Smith 5 wat op n jong ouderdom varkgriep op gedoen het en nou serebraal gestrem is.
2019 het het ons begin om elke einde van die maand by Bean Restaurant te Waiter , elke ouer, ryer en of tabler het n beurt gekry, saam dit het ons n baie suksevolle Kokkedoor aand gehou, William wat deel was van die 2019 kokkedoor span op Kyknet en nog kokkedore insluitend die 2019 kokedoor wenner Wilhemina Garqao het vir ons hulle kook kuns kom wys.
18 September om 5h die oggend spring die vier manne weg , by die 1200km wat le en wag op Ruan , William Cobus en Heinie, Hartz186 ry saam so stuk stuk op die fiets of die wat voor uit gaan om relings te tref vir die volgende stop en groet, Dit is waar Roundt Table die projek sy eie gemaak het om die manne by te staan met verblyf en n ete op Douglas , Upington en Augrabies, ander dorpe was ons meer emosioneel van by stand en Gareth Mullin het altyd n koue bad en bier reg gehaad om die lywe af te koel. 8 dae se ry, Cobus het sy hand op dag 1 gekraak maar hy ry nogsteeds Marnits van Hartz 186 ry al vir 8 dae voor die manne om die wind te breek minder as 30km n huur, iets wat min ander se geduld sal toelaat. maar op dag 8 sien hulle die see by Strandfontein , trane van blydskap vlooi gelukwense is hoog, die was beslis nie net van vat jou fiets en trap nie. Die hitte, winde en verskillende persoonlikhede moes oorbrug word en oorbrug het hulle!
Na elke borg en skenking het ons met die projek R150 000 ingesamel R50 000 oor ons mikpunt.
Ons as Hartz 186 kan net dankie se vir Skema 2 Sea om ons deel te maak van so waardige projek.Dankie aan ons mede Noord Kaap tafelaars vir julle gasvryheid en julle barmhartige skenkings. dankie aan elke individu vir jou bydrae en commitment , want sonder almal se hulp kan ons nie so projek hou nie. Dankie aan God dat hy ons veilig terug gebring het!
your passion can inspire others to live theirs !!!
Die laste twee weke het Hartz 186 die geleentheid gehaad om dit wat die gemeenskap aan ons suksesvolle winterknights geskenk het
aan behoeftige mense in en om ons gemeenskap te skenk. ons is nog nie kla nie en sal daar nog fotos volg!!!!
Ons bekwame Voorsitter Merwe Grobbelaar het die Kinderhuis in Kimberley en die Christiana gemeenskaps diens sentrum in Christiana
besoek.
Tydens Hartz 186 se Junie besigheids vergadering het ons nuwe Hemde geborg deur Hellmann Logistics en baadjies Geborg deur GVS Makelaaers gekry. Baie dankie aan ons borge ons wardeer opreg.
Hartz 186 het 15 Junie 2019 hulle jaarlikse winter knights gehou,ons het Saam Hartswater SPAR die oggend begin om nie bederfbare kosse in te samel. ons is toe eers na die Bean toe om n iets vir ons self te nuttig, die namiddag kom almal by mekaar by die klein kerkie waar ons voort gegaan het met komberse en klere insameling. dit was n groot sukses en het ons tot laat wag gestaan vir die publiek om hulle skenkingste bring. Dankie Vryburg 72 vir die raid en julle skenking. Dankie ook aan Wiliam ons eie kokkedoor wat vir ons kom leer steak braai het. Hartz 186 sal die dag en aand nog lank onthou! Dankie aan elke skenker sonder jou kan ons nie.
Na n lekker Winter knightis het Hartz 186 besluit om sosial te hou , ons het gaan duiwe skiet en het na die tyd n lekker vleisie gebraai.
Kyle het die beker saam gebring en dit aan Jaco Steenkamp oorhandig, die jaar is ons sosials wit warm en elke tafelaar
haal uit om sy sosial te host. Jaco ons sien uit!
Hartz 186 het Mei lekker sosial gehou, ons het teiken geskiet en taktical maneuvers gedoen.
Ons het n perfekte dag saam op Stefan De Villiers se jag plaas afgesluit met n braai
Kyle Sissons het die beker ontvang en sien ons baie uit na wat hy beplan.
Hartz 186 sosial Mei 2019
Hartz het die naweek van die 27ste social gehou
Louis Twigge het op Marco Holloway se verjaarsdag
al die table manne by mekaar geroep.
Op die geleentheid is die sosial beker oorhandig aan Wayne Patterson
ons sien baie uit na wat hy beplan.
26 April 2019
Hartz 186 het met die hulp van borge nog n vrag gestuur stilbaai toe.
Dankie Agrico en Oom Flooers van der Merwe
Tydens 2019 ARTSA is Hartz 186 is Micheal Donaldson beloon met die Tabler of the year!
Hartz 186 het 2017/18 met Micheal Donaldson as Voorsitter het die Droogte hulp Projek aangepak.
daar was in die tydperk 2 groot konvooie met voer na die droe geteisterde gedied van Gamoep
in die Noordkaap. Verder is daar baie vragte alle rigtings in gestuur , droogte le nogsteeds die hele
Suid Afrika lam.
Die is nie n projek met n verval datum nie , deurlopend soos skenkings in kom sal die
Donalson trok saam al die ander Hartz manne se trokke loop waar dit die nodigste is.
Sonder borge , skenkings en iemand wat dit bestuur kan dit nie.
Die is n span poging gelei deur mense met n passie vir sy mede mens.
geluk Micheal en dankie names so baie wat jy en jou span vermag.
Weldon
Tabler van die jaar 2019 op ARTSA
Jan van Heerden het op 41er Stefan De Villiers se verjaarsdag Hartz 186 se social gehou.
Spys en drank was daar in oorvloed. Geluk Stefan met jou Verjaarsdag.
Louis Twigge het die beker ontvang en sien ons baie uit na die geleentheid.
Birthday boy
HARZ 186 ARTSA Alliance project 2019
Hartz 186 het die naweek van die 22ste Februarie die Noordkaap area by gewoon.
tydens die spoggerige dinee het Hartz 186 die volgende toekennings ontvang
Tafel van die jaar
Tafelaar van die jaar ( Mnr M Donaldson )
Projek van die jaar ( droogtehulp )
Vroue bywoning van die jaar
Dankie Prieska 161 vir n hopskop naweek!
HArtz wen Tafel van die jaar , Tafelaar van die jaar , projek van die jaar , vroue bywoning van die jaar
Skema 2 Sea ( 18 Sep 2019 – 25 Sep 2019)
4 Cyclist
1210km
8 Dae
4 mans gebruik hulle passie om 3 behoeftige mense in ons Vaalharts gemeenskap te help met fonds insameling.
Elke ryer doen die toer op sy eie onkoste en gaan alle fondse net so vir die 3 waarvoor hulle ry.
Wie is die 3 : Hulle is welbekend in ons gemeeskap en elke een van hulle het n spesiale behoefte van sorg nodig. nl
Bradley Augustin
Christiaan Miljo
Henry Smith
(sien vidio aangeheg)
Hoe kan jy betrokke raak ?
Borg 1 km of borg 1210km
Borg 50c of borg R50 000
Ry saam 1km of 1210km
opsies is eindeloos!!
Roete
18 Sep Hartswater – Cambell 220km
19 Sep Cambell – Groblershoop197km
20 Sep Groblershoop – Upington 118km
21 Sep Upington – Augrabies 125km
22 Sep Augrabies – Aggeneys 170km
23 Sep Aggeneys – Springbok 115km
24 Sep Springbok – Bitterfontein 178km
25 Sep Bitterfontein – Strandfontein
Ons gebruik die volgende bank besonderhede
wat deur Van Zyl & Groenewaldt Prokureers firma en RT bestuur word.
Brads’s life fonds
Nedbank
Spaar: 2007548798
tak: 198765
Ref: fiets projek
Kom Vaalharts raak deel raak opgewonde!!
Kontak
William White 072 772 2431
Merwe Grobbelaar 082 303 3497
Desember 2018 laat weet Brain Mullin sy en sy bure se plase het af gebrand.
Dit sit Hartz 186 in aksie om n plan te maak , hy is immers n 41er en goeie vriend
Almal wil help en sommer so is daar 3 vragte gereel!
die naweek van die 26 Januarie 2019 maak ons n span wat die voer weg vat
en Jean Du plessis gebruik die geleentheid om die sosiale beker oor te handig aan Jan Van Heerden!
Oom Brian ons hoop die voer help maar meer hoop ons die nodige reen kom betyds.
Aan God alle eer !!
die span oppad na Brian Mullin
Braaitime
Elke jaar hou Hartz 186 sy jaarlikse AGM/AJV waar n nuwe voorsitter ingehuldig word.
Die jaar was geen uitsondering nie.
Ons is opgewonde om ons nuwe voorsitter en sy span bekend te stel.
Voorsitter : Merwe Grobbelaar
o/ voorsitter : Jaques Twigge
Sekretaris : Jaques twigge
tesourier : Gerth Mullin
PRO : Wayne Patterson
Sarge : Sarel Viljoen
Kroeg : Jean Du Plessis
Klubhuis: Louise Twigge
Baie Geluk Merwe en jou span, Hartz 186 staan bank vas agter jou!
2019 Voorsitter Merwe Grobbelaar
O/Voorsitter 2019 J Twigge
PRO : W Patterson
Tesourier G Mullin
Sarge S Viloen
2019 Kroeg J Du Plessis
Klubhuis: L Twigge
2019 Bestuurs span
Project 1
The project started 25 January 2018. The first trip was to the very dry areas of Boesmanland in a area called Gamoep. The farmers of Vaalharts irrigation scheme donated 7 interlinks of feed.
Above: Feed loading
Above: The morning we started
Above: On our way
Above: Feed offloading
Above: Fellowship at Gamoep
Project 2
The second project we send 2 interlinks to the dry areas of the Eastern Cape and 6 interlinks to Boesmanland with a project value of R518 833.50.
Above: Feed been loaded for Eastern Cape
Above: Fellowship with fellow tablers on the way and farmers at Boesmanland
Above: Offloading at Boesmanland
Above: When we got there the farmers of Boesmanland gave Harts186 sheep to thank us. We sold the sheep for R72 456.00.
Project 3
Project 3 we send the following:
Conclusion
In total we donated 22 interlinks with a project value of R1 369 994.50 in the 2018/2019 year.
The project is not an once off, it is still going strong. We as Hartz186 would like to challenge other Tables to assist us with fund for transport. The farmers in Vaalharts and surroundings are still donating feed, but the transport is our biggest challenge. If you want to find out more feel free to contact the project convener Michael Donaldson at 082 856 1784.
Hartz186 hou hul jaarlikse kersboom.
Hartz186 skenk R5000, groente en kleure aan Christina Kiddie kindersentrum
Op die naweek van 18de Oktober 2018 het Hartz186 die jaarlikse kroeg behartig by die Vaalharts Pekanfees.
Die Woensdag aand voor die skou het die manne en hul gesinne bymekaar gekom vir die tradisionele boom braai om die final reëling af te handel.
Die Donderdag aand het die skou afgeskop met ‘n bees veiling. Vryburg72 het vir ons kom kuier. Dankie manne.
Vrydag was die skou in vol stoom met verskei kunstenaars. Baie dankie vir almal se ondersteuning. Dit was ‘n grootsukses.
Broer sarel was aan die beurt om ‘n Social vir die Tafelaars te reel en het hy nou all out gegaan. Sarel het sy beter helfte se 30ste verjaarsdag gekombineer met ‘n social. Die social was by Hartz186 se klubhuis. Dit was ‘n heerlike braai, en Jan Rhaap was ons entertainment vir die aand, wat ‘n voorreg.
Stefan het ons bederf met ‘n yskou Jagger.
Sarel het die beker oorhandig aan Jean, ons sien uit na sy Social in Desember.
Op die naweek van die 14de September 2018 het Hartz186 die voorreg gehaad om die jaarlikse Tri-Area aan te bied. En was dit nou een vir die boeke. Op die Vrydag aand het die tafelelaars en hul vroue geregistreer by Hartz186 se klubhuis waar hulle ‘n lekker steak en pap ete genuttig het. Hartz186 se 41ers het vir ons gebraai. Baie dankie manne.
Ons huidige ARTSA president Mr Sean Trautmann het die verrigtinge vir ons geopen.
Na die heerlike ete het manne tot die oggend ure heerlik saamgekuier.
Die Saterdag het die 3 Areas by die skool hul besigheids vergaderings afgehandel en banners uitgeruil. Die nuwe inductions is ook by die geleentheid gedoen. Baie welkom en geluk manne.
Die Saterdag aand was ‘n heerlike spit ete saam ‘n hoer soek ‘n boer party. En het die mense al out gegaan.
Sondag oggend het almal by die Wimpy geëet en mekaar gegroet.
Op 8 September 2018 die Hartz186 manne en vroue ‘n lekker pistool skiet sametrek gehaad vir hul maandelikse Social. Na ‘n lekker dag het ons by Merwe se huis ‘n vleisie gebraai en die tradisionele Jagermeister in die beker gevat. Op die geleentheid het Jacques die beker oorhandig aan Sarel. Ons sien uit wat hy vir ons in stoor het.
Die skutte vir die dag:
Merwe en Anien
Jan en Jolene
Sarel en Liezel
Jacques en Roelien
Louis en Jean-Marie
Hartz186 41er of eerder 81er Oom Willie, een van Hartz186 se stigters, het die 15 Augustus 2018 80 geword. Hartz186 manne het vir Oom Willie ‘n verassings partydjie by die klubhuis gehou. Oom Kallie, ook ‘n ou 41er, het vir Oom Willie gevat vir ‘n bier die aand van sy verjaarsdag nadat Oom Willie so bietjie af was omdat die Hartz186 manne nie een hom gebel het vir sy versjaarsdag nie, min wetend dat hy op ‘n partydjie gaan inloop. Die manne en hulle vrouens het ‘n lekker bring en braai gehou en tot laat die aand saam Oom Willie sy verjaarsdag gevier.
Op 4 Augustus het die Hartz186 manne en vroue ‘n lekker saamtrek gehaad by die Veteraan Klub se pot kompetiesie. Die manne het van so 13:00 bymekaar gekom en heerlik saamgekuier.
Op die geleentheid het Mike die social beker oorhandig aan Jacques. Die manne sien uit wat hy in stoor het vir die September Social.
Hartz186 het die 15de Junie 2018 hulle Winter Knights projek geloods. Die manne het vure oorkant die klein kerkie in Hartswater aangesteel en ‘n heerlike glasie wyn vir die besoekers aangebied. Die manne en hul vrouens het baie lekker saam die gemeenskap onder die straat lig gekuier en gebraai.
Harts186 wil vir Vryburg72 en Prieska161 baie dankie se vir hul besoek en lekker saam kuier. Dit was ‘n voorreeg.
Laastens en seker die belangrikste wil Hartz186 die gemeenskap bedank vir hul ondersteuning. Die klere, blikkies kos en kontant gaan baie minderbevoorregtes se harte bly maak.
Die Hartz186 Manne en Dames was die naweek van die 8 en 9 Junie in Prieska om die Area konferensie by te woon. Eerstens wil Hartz186 vir Prieska161 baie dankie sê vir ‘n heerlike en baie goed georganiseerde byeenkoms.
Op die Area het Mr. die stoel die voorreg gehaad om 2 nuwe lede by tafel in te huldig. Hartz186 kan met trots Jacques Twigge en Jaco Steenkamp by tafel verwelkom.
Op die area was Hartz186 bevooreg om die bywoonings beker te wen. Dankie aan al Hartz186 se tafelaar, pipelyners en 41ers wat bygewoon het. Hartz186 het ook die houtlepel gewen. Galla het die hou names Mike gevat, maar Mr. die stoel het het gesê met die volgende area sa Mike sy hou vat.
Hartz186 se manne het Januarie 2018 7 vragte voer geneem na namakwa land in samewerking met Burre Burger Droogte Hulp. Die projek het ‘n totale bedrag van meer as ‘n Miljoen Rand beloop. Vir die projek het Hartz186 die Nationale projek van die jaar gewen. Hartz186 wil baie dankie sê vir al die boere en gemeenskap wat hul harte en beursies oopgemaak het. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.
Die tradisie gaan voort. Hartz186 het 10 Maart 2018 ‘n baie lekker social gehaad by Jan Doof se huis. Die manne en vroue het lekker gekuier en gebraai. Mike het die beker gewen vir die volgende social.
Hartz 186 doen weer hul gemeenskaplike plig om ‘n skenking aan Obakeng daycare centre te doen. Die skenking behels nuwe komberse en blikkieskos wat gedurende Winterknights ingesamel is.
Baie dankie aan ons tafel vrouens wat met die idee vorendag gekom het.
Hartz hou spog dinee vir die inhuldiging van Hartz se nuwe voorsitter. Baie geluk gareth en sterkte vir jou en jou span die jaar.
ons skop die jaar sommer vroeg af met ‘n lekker brakpan trailertrash party by ons klubhuis.
Hartz 186 se AJV is gehou op Vrydag die 30ste Januarie.
Baie geluk aan Sarel Viljoen wat gekies is as die nuwe voorsitter en Gareth Mullin as o. voorsitter.
Sarel se kommitee is soos volg:
Baie dankie vir die manne van Vryburg 72 en die 41’ners van Hartz 186 vir julle ondersteuning.
Hartz 186 Groete…