06/09/2024 - 07/09/2024
All Day
Hartz186 Klubhuis
Mans en Dames registrasies: R1100 pp etes ingesluit Dames toer is ingesluit by registrasie. Kliek die onderstaande skakel om te registreer. Sluitingsdatum is 28 Augustus 2024. Kliek die onderstaande skakel om bestellings op ons kleding items te plaas. Sluitingsdatum is 29 Julie 2024. Kontak besonderhede: Convener: Louis Twigge – 082 567 9797 Co-convener: JP van den Berg – 079 512 8184 Registrasie navrae: Stefan du Plooy – 083 657 5423