31/05/2019 - 01/06/2019
8:00 pm - 6:00 am
Niks brand soos die koue nie, en die jaar daag ons jou uit om dit saam met ons te ervaar! Upington Tafelronde hou hierdie jaar ons eerste Bestuurs Bibber , en dit beloof ‘n heerlike geleentheid vir Upington se sakelui te wees om bietjie hande te vat, gesellig te verkeer, en n verskil in ons gemeenskap te maak. 31 Mei 2019 @ 8pm Bring jou slaapsak en kom ervaar die koue saam met ons. Ons slaap in die Pick n Pay sentrum se parkeer area, daar sal lekker kos wees, lekker musiek wees en heerlik gekuier word rondom die vure. Hierdie projek se opbrengs gaan reguit in Upington se gemeenskap in . R2000pp Kontak Chris Voges vir enige navrae op – 083 771 8959