Round Table Northern Cape
Registered Events

Douglas 224 Winterkamp

21/06/2024 - 23/06/2024

All Day

Douglas Klubhuis

Vrydag:  Ontmoet vanaf 2pm by Douglas 224 klubhuis. Verdaag rondom 5pm na rivier/verblyf vir aandete. Aandete word verskaf

Saterdag:  Area vergadering by river. Maaltye word verskaf

Sondag: Ontbyt word verskaf

Alle verversings is vir eie rekening. Die verblyf en vergadering is op dieselfde perseel teen die vaalrivier omtrent 20km uit die dorp. Pak genoeg!

Slaapplek en matrasse is beskikbaar maar bring asb jou eie beddegoed. Die slaapplek is effe beperk so as jy verkies om te kamp bring gerus jou tent. Daar is oorgenoeg gerieflike kampplek op die grasperk.

Vir vrae kontak Danie Fourie op  071 685 4663

Registreer hier

Loading Map....


Adopt
Adapt
Improve