Round Table Northern Cape
Public Events

Noord Kaap Area Projek – Augrabies 273

01/08/2019

12:00 am - 10:15 pm

Poffader

Ons Augrabies 273 Tafel saam Met Noord Kaap Tafel het een groot verskil gemaak, Ons het manne sonder woorde gelaat en groot harde baard boere het trane in hulle oë gehad met die dankie sê. Die verskil word waardeer al weet ons dit is nie baie nie .Ons as NK tafel het verseker n verskil gemaak .Baie dankie vir almal wat gehelp het.

Loading Map....


Adopt
Adapt
Improve