28/02/2025 - 01/03/2025
All Day
Hartz186 Klubhuis
Die tafelaars kan registreer tot en met die 19de Februarie 2025. Die mans en dames toere is nie ingesluit by die registrasiefooi nie, en is opsioneel. Onthou om julle bewys van betalings aan te stuur na hartz186.roundtable@gmail.com. Alle tafelaars moet registreer.